# Die Madlanga-kommissie sê hy gaan met die omstrede pierewaaier, Serge Cabonge, vergader oor bewerings wat hy in ʼn opname tydens die voormalige nasionale adjunk-polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, se borgtogverhoor gemaak het. In die opname ontken Cabonge bewerings oor die aard van sy transaksies met Sibiya, bespreek sy verhouding met die Vusimuzi “Cat” Matlala, en beweer hy het noue bande met ʼn amptenaar in die kommissie wat belowe het om hom te beskerm. Die Madlanga-kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, sê Cabonge is voorheen tydens verhore genoem:
Madlanga-kommissie gaan verklaring kry van Serge Cabonge oor bewerings in opname [KLANK]
ENG MichaelsONSibiya