Skip to content

Mynbouproduksie daal met 12,7-persent in Augustus [KLANK]

# Mynbouproduksie het volgens Statistiek Suid-Afrika in Augustus met 12,7-persent gedaal. Die afname word hoofsaaklik toegeskryf aan swakker produksie van platinum-groepmetale, steenkool en ystererts. Mineraalverkope was ook onder druk en het met 15,1-persent afgeneem vergeleke met Augustus verlede jaar. Goudverkope het met bykans 49-persent teruggesak. Juan-Pierre Terblanche van Statistiek Suid-Afrika sê mynbouproduksie het in die drie maande tot einde Augustus met 5,2-persent afgeneem, terwyl mineraalverkope oor dieselfde tydperk met 13,3-persent gedaal het:

AFR TerblancheOnAugMining