# Die EFF het aan die Hooggeregshof in Kaapstad gesê die Parlement se Artikel 89-komitee het onregmatig opgetree toe hy Griffiths Madonsela se benoeming as hoofgetuienisleier vir die Phala Phala-ondersoek teruggetrek het. Die party se regsverteenwoordiger, Mfesane Ka-Siboto, voer aan die komitee was van die begin af bewus dat Madonsela met die ANC se studiegroep gewerk het. Hy meen president Cyril Ramaphosa se beswaar het die komitee se besluit beïnvloed:
EFF sê terugtrekking van Madonsela se benoeming was irrasioneel [KLANK]
ENG-Ka-SibotoOnMadonsela