Skip to content

Wes-Kaapse LUR wens 2026-matriekklas voorspoed toe met eindeksamen [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Jaco Londt, het die Matriekklas van 2026 voorspoed toegewens met hul Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen wat vandag begin. Die eerste vraestel is Rekenaartoepassingstegnologie-prakties. Altesaam 71-duisend-302 voltydse kandidate en 13-duisend-834 deeltydse kandidate in die provinsie sal na verwagting die eksamen aflê. Londt sê die 2025-matrieks het ʼn slaagsyfer van 88,2-persent gehad wat beter is as die 86,6-persent in 2024:

AFR LondtONExams