Skip to content

ANC in Ekurhuleni ontslaan drie raadslede onmiddellik [KLANK]

# Die ANC in die Ekurhuleni-streek het drie raadslede, Thato Mashiane, Thembinkosi Lubisi en Sibusiso Dlamini, uit hul party gesit en hul partylidmaatskap onmiddellik beëindig. Die waarnemende streeksekretaris, Moipone Mhlongo, sê daar is bevind die raadslede het Reël 25 van die ANC-grondwet oortree. Sy sê die beweerde oortredings sluit in die ondersteuning van, of aansluiting by, politieke organisasies wat verkiesings teen die ANC se amptelik goedgekeurde mandaat betwis en veldtogte voer vir, of as agente optree van, organisasies wat ANC-goedgekeurde kandidate teenstaan:

ENG MhlongoONCouncillors