Skip to content

Regering vra gesinne om matriekleerders te ondersteun [KLANK]

# Die regering doen ‘n beroep op ouers en voogde om matriekleerders te ondersteun wanneer hulle vandag met hul eindeksamen begin. ‘n Rekordgetal van 962-duisend-832 kandidate het vir die 2026 Nasionale Senior Sertifikaateksamen geregistreer. Die adjunk- regeringswoordvoerder, William Baloyi, het ouers aangemoedig om ‘n rustige omgewing vir studie te skep en leerders nie onder druk te plaas nie. Baloyi het ook kandidate wat oorweldig voel, aangemoedig om ondersteuning te soek by onderwysers, familielede of persone wat hulle vertrou.

ENG BaloyiOnCandidates