# Die DA sê die Padongelukkefonds moet hervorm word voor daar van motoriste verwag kan word om meer te betaal. Die party sê die fonds het Nasionale Tesourie versoek om die brandstofheffing met 75-sent-per-liter tot drie-rand te verhoog, terwyl duisende geldige eise steeds onbetaald is. Chris Hunsinger van die DA sê die fonds het 12,8-miljoen-rand aan regskoste vir sewe dissiplinêre verhore bestee, met byna 30-miljoen-rand aan salarisse vir minstens 16 geskorste senior bestuurders:
DA sê Padongelukkefonds moet hervorm word voor motoriste gevra word om meer te betaal [KLANK]
AFR HunsingerOnReformedFund