Skip to content

Waterdruk-ontwrigting raak dele van Soshanguve en Mabopane [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê verskeie gebiede in Soshanguve en Mabopane ondervind lae waterdruk na ontwrigting van die watertoevoer. Dit volg op verlede week se kragonderbreking by Rand Water se Zuikerbosch-watersuiwerings-aanleg wat waterlewering van die Hartebeeshoek- aan die Soshanguve-reservoir geraak het. Tshwane se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê inwoners kan steeds lae waterdruk ervaar, want die toevoerstelsel word geraak deur lae vlakke in reservoirs:

ENG MashigoONDisruptions