Skip to content

RISE Mzansi se leier veroordeel intimidasie van die regbank oor asielbeslissing [KLANK]

# Die leier van RISE Mzansi, Songezo Zibi, waarsku teen die normalisering van gewelddadige intimidasie van die regbank en sê sulke optrede kan die demokrasie en die oppergesag van die reg bedreig. Durban en Johannesburg is in die greep van betogings wat gewelddadig geword het ná die Konstitusionele Hof se uitspraak oor asielaansoeke. Die hof het sekere bepalings van die Wet op Vlugtelinge ongrondwetlik verklaar. Zibi sê die intimidasie van regters en die verspreiding van waninligting wat geweld kan aanhits, is onaanvaarbaar:

ENG ZibiONAsylum