Skip to content

Minister Gwarube sê daar is ‘n geen verdraag-saamheidsbenadering oor eksamen-onreëlmatighede [KLANK]

# Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê haar departement volg ‘n beleid van geen verdraagsaamheid teenoor eksamenonreëlmatighede nie en het ooreenkomste met kandidate en ouers versterk om integriteit te bevorder. Die skriftelike eksamens vir die Nasionale Senior Sertifikaat van 2026 begin amptelik môre en eindig op 26 November. ‘n Eksamenhulplyn is 24-uur per dag beskikbaar sodat lede van die publiek verdagte aktiwiteite kan aanmeld. Gwarube sê daar is ook noodplanne in plek om op operasionele uitdagings te reageer, insluitend swaar weer en ontwrigting deur die gemeenskap.

ENG GwarubeOIirregularities