Skip to content

Kubayi sê deportasies van onwettige buitelanders sal voortgaan [KLANK]

# Die voorsitter van die Interministeriële Komitee oor Migrasie, Mmamoloko Kubayi, sê die regering sal voortgaan om immigrasiewette toe te pas, insluitend die deportasie van onwettige buitelanders. Kubayi het in Pretoria die gevolge van die Konstitusionele Hof se uitspraak uiteengesit. Kubayi sê buitelandse burgers wat onwettig in die land is sonder dat hulle om asiel aansoek gedoen het, asook diegene wie se asielaansoeke ná alle hersienings- en appèlprosesse finaal afgekeur is, sal steeds ingevolge die wet gedeporteer word:

ENG KubayiONDeportations