# Die Gautengse primier, Panyaza Lesufi, verwelkom die inhegtenisneming van ‘n pastoor wat na bewering betrokke was by die moord op ‘n vier-maande-oue baba. Die 36-jarige verdagte is Saterdag in Diepsloot aangekeer en sal na verwagting vandag in die Landdroshof in Atteridgeville verskyn. Sy twee vroue het Vrydag in die hof verskyn. Woordvoerder van die Gautengse regering, Elijah Mhlanga, sê die dood van ‘n onskuldige baba onder sulke omstandighede is skokkend en hartverskeurend:
Lesufi verwelkom arrestasie van pastoor wat met moord op baba verbind word [KLANK]
ENG MhlangaONPastor