# ‘n Ses-en-dertig-jarige vermeende pastoor, wat gesoek is in verband met die moord op ‘n vier-maande-oue baba en die beweerde verkragting van die kind se 43-jarige ma, is in Diepsloot, Johannesburg in hegtenis geneem. Die voorval het Woensdag naby die Hennopsrivier langs die R511 in Atteridgeville plaasgevind. Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê die verdagte is gister aangekeer ná ‘n uitgebreide ondersoek deur speurders en misdaadintelligensie-beamptes:
Vermeende pastoor in Diepsloot vasgetrek vir moord op baba en ma se beweerde verkragting [KLANK]
ENG NevhuhulwiONDiepsloot