# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, vra weermagondersteuning te midde van voortdurende anti-immigrasiebetogings en geweld in Durban. Die onrus het versprei na gebiede soos Umlazi en Merebank, waar voertuie en geboue aan die brand gesteek en ondernemings geplunder is. Die betogings volg op spanning oor die verwerking van asielaansoeke. Die Departement van Binnelandse Sake het die riglyn teruggetrek wat vlugtelingontvangskantore toegelaat het om aansoeke te ontvang ingevolge die hersiene proses. Ntuli vra ondersoeke na die plundering en onrus:
Premier vra ontplooiing van weermag te midde van onrus in Durban [KLANK]
ENG NtuliONUnrest