# Die Stad Kaapstad moedig inwoners aan om hulp te verkry met hul geestesgesondheid terwyl Wêreldgeestesgesondheidsdag vandag herdenk word. Tekens van geestesgesondheidsprobleme sluit in langdurige depressie, veranderinge in slaap- of eetgewoontes, konsentrasieprobleme en die vermyding van vriende of familie. Francine Higham, lid van die burgemeesterskomitee vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, het ook leerders wat vir eksamens voorberei, aangemoedig om stres te bestuur, genoeg te slaap en ondersteuning te soek wanneer dit nodig is:
Stad Kaapstad doen ’n beroep op inwoners om hulp te vra vir geestesgesondheidsprobleme [KLANK]
ENG HighamOnMentalHealth