Skip to content

Meer as 300 verdagtes in Tshwane vasgetrek tydens misdaadvoorkomingsoperasie [KLANK]

# Die polisie in Tshwane het 334 verdagtes vasgetrek tydens ʼn multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie in Bronkhorstspruit en Ekangala. Woordvoerder Johan van Dyk sê die verdagtes word onder meer verdink van moord, poging tot moord, gewapende roof en verkragting. Die polisie het ook nakomingsoperasies uitgevoer wat op immigrasie en sakeverwante oortredings gemik was. Van Dyk sê 19 onwettige immigrante is aangekeer en aan immigrasie-amptenare oorhandig:

AFR DykONSuspects