Skip to content

GIWUSA waarsku oor ’n voortgesette afname in vervaardiging [KLANK]

# Die vakbond Giwusa sê die vervaardigingsektor ondervind ‘n ernstige afname nadat produksie in Augustus met 4,3-persent gedaal het. Die vakbond dring aan op ‘n ingrypende verandering in ekonomiese beleid, insluitend groter openbare belegging in vervaardiging en maatreëls om werkers teen afleggings en werkverliese te beskerm. Die president van Giwusa, Mametlwe Sebei, sê die afname in sektore soos motorvoertuie, chemikalieë, voedsel en drank, en metale kan tot verdere werkverliese lei:

ENG SebeiOnManufacturing