# Die Metropolisiedepartement in Ekurhuleni het gisteraand gekeer dat ʼn vrou in Tembisa gekaap word. Beamptes was besig met roetine-patrollies in Link-weg tussen Esselen en Liliba, toe hulle ʼn jong vrou om hulp hoor skree. Die polisiewoordvoerder, Thabiso Makgato, sê die 27-jarige vrou het aan die polisiebeamptes gesê vier mans in ʼn wit Toyota Avanza het haar probeer ontvoer. Sy sê die verdagtes het te voet in verskillende rigtings gevlug:
Ekurhuleni-metropolisie fnuik beweerde ontvoering van ’n vrou in Tembisa [KLANK]
ENG MakgatoONTembisa