Skip to content

Wes-Kaapse polisiekommissaris sê slagoffers van huishoudelike geweld moet daaroor praat [KLANK]

# Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Sizakhele Dyantyi, moedig slagoffers van huishoudelike geweld aan om na vore te kom en daaroor te praat sodat oortreders vervolg kan word. Die oproep kom nadat die provinsiale Hooggeregshof Duncan Hoorn tot lewenslange tronkstraf gevonnis het vir ontvoering, moord en regsverydeling. Hy is skuldig bevind aan die moord op sy vrou, Chantal Pasquali. Die polisiewoordvoerder, Wesley Twigg, sê die slagoffer is deur die beskuldigde aangerand en het in die hospitaal aan haar beserings beswyk:

ENG TwiggONViolence