# Rugby: Wêreldrugby het die heup- en knie-laagvat-tegnieke as gevaarlike en onwettige duikslae verklaar. In ʼn heup-laagvat gebruik die spelers hul liggaamsgewig om ʼn speler grond toe te trek en sak van agter om die bal-draer se bene. Dit sal voortaan vuilspel wees en met ʼn strafskop gestraf word. Die knie-laagvat waar ʼn speler op een of albei knieë sak voor hy ʼn teenstander lak, is reeds ʼn oortreding en kan met ʼn strafskop gestraf word.
Rugby: Wêreldrugby stel maatreëls in teen twee gevaarlike duik-tegnieke