# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, veroordeel die dood van twee leerders in Alexandra en sê skoolkinders se dood deur geweld is baie kommerwekkend. Die slagoffers is ʼn graad 12-leerder van Minerva Secondary School en ʼn graad 9-leerder van Alexandra High School. Volgens voorlopige berigte is die leerders in Alfred Nzo-straat, oorkant die Madala Hostel doodgeskiet. Maile se woordvoerder, Onwabile Lubhelwana, sê hierdie tragedie beklemtoon dat die beskerming en opvoeding van kinders die hele gemeenskap se betrokkenheid vereis:
Gautengse Onderwys-LUR veroordeel moord op twee leerders in Alexandra [KLANK]
ENG LubhelwanaOnCollaboration