# Eskom bring hulde aan sy voormalige nasionale woordvoerder, Khulu Phasiwe, wat in die ouderdom van 52 gesterf het. Hy was ten tye van sy dood die hoof van Korporatiewe Sake en Kommunikasie by Lugverkeer- en Navigasiedienste. Hy het voorheen as senior kommunikasie-raadgewer en later as nasionale woordvoerder van Eskom gedien. Die woordvoerder, Daphne Mokwena, het haar medelye aan Phasiwe se gesin, vriende en voormalige kollegas betuig:
Eskom onthou Khulu Phasiwe as toegewyde kommunikasiekenner [KLANK]
ENG MokwenaOnPhasiwe