# Israel herdenk vandag drie jaar sedert die aanvalle onder leiding van Hamas op 7 Oktober 2023 waarin ongeveer een-duisend-200 mense dood en 251 gyselaar geneem is. Dit was die dodelikste enkele dag vir Jode sedert die Volksmoord. Die Palestynse militantegroep het verskeie gebiede geteiken, waaronder ‘n Israeliese militêre basis, dorpe naby die grens en ‘n musiekfees in die Negev-woestyn. Israel het uit weerwraak ‘n militêre aanslag in Gaza geloods waarin meer as 74-duisend-200 mense sedertdien omgekom het.
Israel herdenk drie jaar sedert die dodelike Hamas-aanvalle