# Die polisie- en gevangenis-vakbond POPCRU in Limpopo vra ʼn deeglike ondersoek na gister se botsing in Levubu-weg in die Vhembe-distrik waarin drie polisielede en nog drie mense dood is. ʼn Polisievoertuig waarin drie verhoorafwagtende gevangenes tronk toe geneem is, het teen ʼn bakkie van Tshisimani Water gebots. POPCRU se provinsiale sekretaris, Peggy Ramavhunga, sê hierdie tragiese voorval moet wys hoe belangrik dit is dat alle staatsvoertuie behoorlik onderhou word:
POPCRU vra deeglike ondersoek na botsing in Limpopo waarin ses mense dood is [KLANK]
ENG RamavhungaONCrash