Skip to content

United Progressive People Alliance kritiseer Tshwane oor polisie-ontplooiing in Gomora [KLANK]

# Die United Progressive People Alliance veroordeel die Stad Tshwane se besluit om die metropolisie te ontplooi terwyl elektrisiteit in die Gomora-plakkerskamp afgesny word. Die betoging het verlede week uitgebreek toe onwettige elektrisiteitsverbindings verwyder is. Inwoners wat elektrisiteit eis, het paaie met brandende bande versper en die polisie met klippe bestook. Die organisasie se woordvoerder, Abel Tau, sê inwoners se griewe moenie soos ʼn veiligheidsprobleem hanteer word nie:

ENG TauONGomora