Skip to content

VF Plus eis optrede nadat vrou naby Ottosdal vermoor is [KLANK]

# Die VF Plus vra president Cyril Ramaphosa om plaasmoorde te erken en te veroordeel nadat die 70-jarige Hannetjie van Zyl gisteraand naby Ottosdal in Noordwes vermoor is. Die party sê Van Zyl is by haar plaashek op die Doornpan-pad aangeval en is op pad hospitaal toe dood weens ‘n hou teen die kop. Die VF Plus-leier Corné Mulder sê dit is tyd vir die regering om plaasaanvalle ernstig te begin opneem:

AFR MulderOnChant