Skip to content

Aftelling na matriek-eindeksamen begin in die Wes-Kaap [KLANK]

# Die matriek-eindeksamen begin oor ʼn week en die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Jaco Londt, sê matrieks moet hulle tyd slim bestee en nie toelaat dat enigiets hul studies ontwrig nie. Altesaam 71-duisend-302 voltydse Nasionale Senior Sertifikaat-kandidate in die provinsie sal die eksamen aflê wat volgende Dinsdag begin met Rekenaartoepassings-tegnologie Prakties en op 25 November klaarmaak. Londt sê daar is ook 13-duisend-834 deeltydse kandidate en dié wat die eksamen herhaal:

AFR LondtOnMatrics