# Die Stad Tshwane sê daar is vordering met die herstel van elektrisiteit aan gemeenskappe wat deur die Murrayfield- en Koedoespoort-substasies bedien word. Verlede week se brand by die Waltloo-substasie en ontwrigting by die Njala-toevoersubstasie het tot verskeie kabelfoute gelei. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê spanne is besig om vyf geïdentifiseerde kabelfoute te herstel, en sodra dit afgehandel is, sal daar begin word om krag veilig aan te sluit:
Tshwane vorder met herstel van krag in Murrayfield en Koedoespoort [KLANK]
ENG MashigoONMurrayfield