Skip to content

Gauteng Gesondheid verwerp berig oor mediese rekening vir tweejarige by Steve Biko Hospitaal [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê berigte oor die mediese koste vir die behandeling van ʼn tweejarige seun by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria, is verkeerd. Die kind is onder die Hospitaalgroep-kategorie geklassifiseer. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê volgens die standaardregulasies vir openbare gesondheid in Suid-Afrika is alle kinders onder ses ten volle uitgesluit van mediese en hospitaalkoste:

ENG MabonaONMedicalBill