# Die Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid vra openbare vervoer- en leerdervervoer-operateurs om versigtig te wees en verantwoordelik te bestuur, aangesien skole vandag vir die laaste kwartaal van die akademiese jaar heropen. Sello Maremane van die departement sê nie-nakoming van verkeerswette en onveilige vervoerpraktyke nie geduld sal word waar dit die lewens van leerlinge en ander padgebruikers in gevaar stel nie. Hy herinner leerdervervoer-operateurs daaraan dat die veiligheid van kinders ‘n prioriteit moet bly:
Vervoeroperateurs vir leerders in Gauteng aangemoedig om veiligheid eerste te stel [KLANK]
ENG MaremaneONReopen