Skip to content

Meer as 200 Amarok-voertuie herroep weens moontlike veiligheidsfout met lugsakke [KLANK]

# Die Nasionale Verbruikerskommissie het ‘n veiligheids-terugroeping aangekondig wat 291 Volkswagen Amarok-voertuie raak wat tussen Junie en September vanjaar in Suid-Afrika verkoop is. Phetho Ntaba van die kommissie sê die gordynlugsakke mag moontlik nie tydens ‘n botsing van voor of sybotsing ten volle ontplooi nie weens kontak met ‘n voertuigonderdeel. Ntaba het eienaars aangemoedig om die betrokke voertuie na ‘n goedgekeurde Volkswagen-handelaar te neem vir gratis herstelwerk:

ENG NtabaOnAmarok