# Koning Mswati die Derde van Eswatini het die Basotho-nasie geprys oor hul veerkragtigheid en kulturele erfenis op Lesotho se 60-jaar onafhanklikheidsdagvieringe in Maseru. Die koning het namens internasionale gaste gepraat op die Setsoto-stadion in Maseru en Lesotho se bydrae tot streeksamewerking en ekonomiese ontwikkeling geloof. Hy het die sterk bande tussen die twee koninkryke beklemtoon en groter selfstandigheid in die landbousektor aangemoedig. Die koning het ook gevra vir nasionale eenheid:
Koning Mswati prys Lesotho op 60ste Onafhanklikheidsdag [KLANK]
ENG-KingMswatiOnLesotho