Skip to content

DA eis antwoorde oor veiligheid op Wonderboom-lughawe [KLANK]

# Die DA in Tshwane eis ‘n onmiddellike veiligheidsbeoordeling van die Wonderboom-lughawe nadat sekerheidskontrakte op 30 September verstryk het. Die lughawe ondersteun meer as twee-duisend-500 mense, huisves talle lugvaartondernemings en hanteer jaarliks meer as 148-duisend vliegtuigbewegings. ​​Die DA-lid, Dana Wannenburg, sê Tshwane het die kontrakte laat verval terwyl een van sy belangrikste en waardevolste bates nie voldoende beskerm word nie:

AFR WannenburgONWonderboom