# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mamoloko Kubayi, sê elke leerder het geleentheid om deel te neem aan en uit te blink in regsgeletterdheidsprogramme. Sy het die Suid-Afrikaanse Nasionale Skole-skynhofprogram in die Konstitusionele Hof toegespreek. Kubayi sê dit gee leerdersdie geleentheid om kennis te maak met grondwetlike regte en die beskerming van kinders in die digitale era. Sy sê jongmense is ʼn bewys dat die Grondwet reaktiewe beskerming bied:
Minister Kubayi vra groter toegang tot geletterdheidsprogramme [KLANK]
ENG KubayiONProgrammes