Skip to content

Waltloo se kragvoorsiening reeds sowat 90-persent herstel [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê die sake-eenheid vir Energie en Elektrisiteit het aansienlike vordering gemaak om kragvoorsiening na die Waltloo-nywerheidsgebied te herstel, en sowat 90-persent van die betrokke gebiede het weer krag. Dit volg na verlede week se brand by die Waltloo-substasie wat wydverspreide kragonderbrekings veroorsaak het. Die metro se woordvoerder, Lindela Mshigo, sê alle belangrike tegniese werk soos installering van toerusting en kabels, toetsing en ingebruikneming, is afgehandel. Hy sê kragtoevoer word in fases herstel:

ENG MashigoONRestoration