# Tennis: Die 24-malige Grand Slam-wenner, Novak Djokovic, is steeds op koers om die Chinese Ope die sewende keer te wen. Hy het die eerste-gekeurde Alexander Zverev van Duitsland geklop en die halfeindronde gehaal. Die Serwiër se wenrekord van 32-0 in Beijing is die beste ooit in ‘n mansenkelspel-toervlak-toernooi in die Ope-era. Hy speel volgende teen Daniil Medvedev van Rusland. Djokovic sê dis dié soort oomblikke waarvoor hy steeds speel:
Tennis: Djokovic klop Zverev op Chinese Ope, deur na halfeindstryd teen Medvedev [KLANK]
ENG DjokovicOnMotivation