# Die polisie in Limpopo het ‘n geregtelike doodsondersoek begin nadat die liggaam van ‘n 22-jarige vrouestudent van die Universiteit van Limpopo langs die omheining net buite die kampus in Sovengastraat gevind is. Sy was gedeeltelik geklee en het haar identiteitsdokument en kaart van die Nasionale Skema vir Finansiële Bystand aan Studente by haar gehad. Die polisiewoordvoerder, Hlulani Mashaba, sê die liggaam is ondersoek en geen sigbare uitwendige beserings is op die toneel waargeneem nie:
Liggaam van 22-jarige vrouestudent aan Universiteit van Limpopo naby kampus gevind [KLANK]
ENG MashabaONBody