Skip to content

Limpopo polisiekommissaris dring aan op sterker optrede teen geslagsgeweld [KLANK]

# Die polisiekommissaris van Limpopo, Jan Scheepers, sê die polisie moet sy pogings verskerp om geslagsgeweld en vrouemoord te bekamp. Scheepers het tydens die bevordering van 167 provinsiale polisiebeamptes aan die SABC beklemtoon hoe noodsaaklik dit is om vroue en kinders teen geweld te beskerm. Sy uitlatings volg te midde van voortdurende regeringspogings om die nasionale reaksie op geslagsgeweld te versterk. Hy het ‘n beroep op die bevorderde beamptes gedoen om hul nuwe verantwoordelikhede aan te wend om polisiëring en gemeenskapsveiligheid te verbeter:

ENG-ScheepersOnGBVF