Skip to content

Nel bevraagteken getuienis wat Maumela met Sibiya verbind [KLANK]

# Advokaat Amanda Nel het die ondersoekbeampte, speurder Nokukhanya Ndlovu, se getuienis bevraagteken in die borgtog-aansoek van die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya. Nel voer aan die reg berus nie op aannames nie en vra of daar enige bewyse is dat biskop Azwihangwi Maumela, in opdrag van Sibiya ‘n klaer gekontak het oor planne om die identiteit van die 18-jarige vrou vas te stel wat na bewering ook deur die senior polisieman verkrag is:

ENG-Nel-NdlovuOnMrM

ENG-Nel-NdlovuOnMrM