# Die ANC sê die DA en ActionSA het die Stad Johannesburg se finansieringsplan vir sy kapitaalprogram versper. Hy sê dit sou help om infrastruktuurprojekte vir elektrisiteit, water, paaie en vervoer te finansier as deel van ‘n program van 25-miljard-rand. ANC-woordvoerder Mantombi Nkosi sê die twee partye kan nie kla oor kragonderbrekings, wateronderbrekings en slaggate, maar stem teen die fondse om dit te herstel, of versuim om ‘n alternatief voor te stel nie:
ANC gee DA en ActionSA skuld vir mislukking van Johannesburg se befondsingsplan [KLANK]
ENG NkosiOnFundingPlan