# Die Stad Tshwane se Sake-eenheid vir Energie en Elektrisiteit sê die noodsaaklike kragoordrag en tussen-verbindingsproses is 95-persent afgehandel. Dit volg na ʼn ontploffing by die Waltloo-substasie wat ʼn transformator by die Njala-toevoersubstasie beskadig het. Dinsdag se voorval het dele van die metro sonder krag gelaat. Woordvoerder Selby Bokaba sê tegniese spanne hou die oordrag dop en bestuur dit om die netwerk bestendig te hou:
Tshwane se kragoordrag is 95% afgehandel na ontploffing by Waltloo-substasie [KLANK]
ENG BokabaONFailures