Skip to content

Amnestie Internasionaal sê mislukte teregstelling van Christa Pike is uiterste vorm van wreedheid [KLANK]

# Amnestie Internasionaal in Amerika sê Christa Pike se mislukte teregstelling bewys weereens dat die doodstraf wreed, onmenslik en vernederend is. Sy is in 1995 ter dood veroordeel weens moord, en het Woensdagaand twee dodelike inspuitings oorleef. Pike sou die eerste vrou in meer as 200-jaar wees wat in Tennessee tereggestel word. Woordvoerder Justin Mazzola het aan Reuters gesê dis die tweede keer in minder as vyf maande dat ʼn teregstelling in die staat misluk:

ENG MazzolaOnProtocols