# Die Forum for South Africa eis strenger toesig en vinniger optrede teen polisiebeamptes wat van wangedrag beskuldig word. Die Onafhanklike Polisie-Ondersoekdirektoraat het in 2025/2026 vyf-duisend-259 gevalle van wangedrag aangemeld, insluitend 332 verwant aan geslagsgeweld en vrouemoord. Die leier van Forum4SA, Tebogo Mashilompane, sê daar is 116 bewerings van verkragting teen polisiebeamptes, waarvan 72 terwyl hulle aan diens was. Hy sê beamptes moet aan die hoogste standaarde van die wet voldoen:
FORUM4SA eis strenger optrede teen polisiewangedrag [KLANK]
ENG MashilompaneONMisconduct