Skip to content

Wes-Kaapse regering verskerp stryd teen georganiseerde misdaad [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê die provinsie verskerp spesialis-wetstoepassing om dwelmhandel en georganiseerde misdaad te pak. Die Stellenbosch-munisipaliteit se honde-eenheid is gister bekendgestel nadat gebiede soos Kayamandi en Cloetesville ʼn rekord-toename in bendeverwante en georganiseerde misdaad getoon het. Winde sê die provinsiale regering het in die 2025/26-boekjaar deur die provinsiale Departement van Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid 400-duisend-rand belê en in die 2026/27-tydperk nog ʼn miljoen-rand in die honde-eenheid se vestiging en versterking:

ENG WindeONFightCrime