Skip to content

Minister Motsoaledi verwelkom Jehovasgetuies se nuwe standpunt oor bloedoortappings [KLANK]

# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het Johovasgetuies se besluit om hul beleid oor bloedoortappings te verander, verwelkom. Die organisasie, wat meer as nege-miljoen lede wêreldwyd in meer as 200 lande en gebiede het, het voorheen vier hoofbestanddele van ‘n ander persoon se bloed op grond van ‘n gedeelte uit die Bybel geweier. Nou kan lede besluit of hulle sekere dele van die bloed wil skenk of ontvang. Die woordvoerder van die departement, Foster Mohale, sê die verbod teen bloedoortappings op grond van godsdienstige redes was ‘n groot probleem in die gesondheidsorgstelsel:

ENG MohaleONBlood