Skip to content

Minister Creecy sê regering doen stappe om koste-las op gebruikers van openbare vervoer te verlig [KLANK]

# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê terwyl geopolitieke druk kostes vir huishoudings opjaag, bevorder die regering ʼn geïntegreerde vervoerstelsel wat ontwerp is om openbare vervoer veiliger en meer bekostigbaar te maak. Oktober is Vervoer-maand. Creecy sê haar departement is besig om die openbarevervoer-toelaagstelsel te verander na ʼn verenigde ondersteuningsmodel wat op sekere roetes vir beide bus- en taxi-operateurs beskikbaar is. Sy sê hulle beveg ook misdaad en intimidasie in die sektor:

ENG CreecyOnCriminalElements