Skip to content

Knysna-burgemeester, munisipale bestuurder en finansiële hoof vas oor moontlike gunslone [KLANK]

# Die polisie se politieke-moordetaakspan het die Knysna-munisipaliteit in die Wes-Kaap se burgemeester, munisipale bestuurder en finansiële hoof gearresteer. Dit hou verband met ʼn ondersoek na beweerde korrupsie met ʼn veiligheidsdienskontrak. Hoewel die polisie nie die munisipaliteit of amptenare se name bekendgemaak het nie, het die munisipaliteit die inhegtenisnemings in ʼn verklaring bevestig. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê hulle staar aanklagte van korrupsie in die gesig en sal na verwagting Maandag in die hof verskyn:

ENG MatheOnArrests