# Die Instituut vir Rasseverhoudings vra Amerika om te onderskei tussen die Suid-Afrikaanse regering en gewone burgers as hy veranderings aan sy buitelandse beleid oorweeg. Die organisasie het sy jongste opname met die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, gedeel, wat toon baie Suid-Afrikaners deel nie die regering se standpunte rondom raswette en ander beleidskwessies nie. Makone Maja van die instituut sê Amerikaanse maatreëls wat op die regering gemik is, moenie gewone Suid-Afrikaners benadeel nie:
Instituut vra Amerika om nie Suid-Afrikaners te straf oor regeringsbeleide nie [KLANK]
ENG MajaOnPunishment