Skip to content

Krieket: Indiese afrigter beskryf tweede eendagwedstryd teen Windies as onregverdig teenoor boulers

# Krieket: Die laaste eendagwedstryd tussen Indië en die Wes-Indiese Eilande word Saterdag in New Chandigarh gespeel nadat die gasheerspan die reeks Woensdag in Guwahati beklink het danksy die tweede hoogste suksesvolle lopie-jaagtog. Die besoekers het 405 vir sewe aangeteken danksy drie honderdtalle, maar Indië het die teiken binne 44 boulbeurte bereik met slegs twee paaltjies plat. Indië se afrigter, Gautam Gambhir, sê die kolwer-vriendelike kolfblad was onregverdig teenoor die boulers. Suid-Afrika hou die rekord vir die hoogste suksesvolle lopie-jaagtog van 434, in 2006 teen Australië.