Skip to content

Staatsamptenare sê Tesourie se voorstel oor onopgeëiste aftreefondse moet deeglik ondersoek word [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor die Nasionale Tesourie se voorstel om die bestuur en belegging van onopgeëiste finansiële bates te sentraliseer, insluitend miljarde rand in onopgeëiste aftreevoordele. Die Tesourie het ‘n raamwerk voorgestel om die bestuur van onopgeëiste finansiële bates van meer as 88-miljard-rand te sentraliseer wat aanvanklik op onopgeëiste aftreevoordele sal fokus. Claude Naicker van die vakbond sê dit verg eers baie meer openbare ondersoeke:

ENG NaickerONUnclaimedAssets